Drank en dwelms verwoes lewens, nie net die lewens van diegene wat aan die bedwelming self verslaaf is nie, maar ook die persoon se dierbaarstes en naastes. Sulke verslawing het ook 'n vrsklike en langduringe impak op hulle lewens. Hierdie gebed bied kragtige hulp en redding.
"Vra, en glo en dit sal aan jou gegee word."
Met Liefde van Skool van die Waarheid/School of Truth, Johannesburg



